@SmithPieter se album, “Die storie van Afrikaanse musiek deel 1”, is nou beskikbaar by @Musica_Official landwyd asook op i tunes. Verkneukel jou in hierdie nostalgiese musiek. https://t.co/bcZcj63LxX
Hier is hy nou! @ViljoenRetief se splinternuwe musiekvideo. Vanaf sy splinternuwe cd, “Meerkat”. Nou beslikbaar by @Musica_Official@iTunes . Geniet hom!!! https://t.co/KXHd4UJ6xm
Hier is jou kans om vir @louisloock op sy beste te hoor by @dieboerteater . Luister na een v sy oorspronklike nommers op i tunes https://t.co/zYJHlSnZUl
Dankie aan @huisgenoot vir hierdie pragtige artikel. Lees gerus aanlyn by die skakel. https://t.co/H7t06rWQKI
Hier is die skakel na die liedjie: https://t.co/3OQpFGTNvg @louisloock @AdamMusiek@Tygerberg104fm