Builders vs breakers.
You won’t find a sharper explanation of why the ANC lost South Africa. Akademia is proof: zero taxpayer money, 100% private community investment to build a world-class university for our children.
A must-read: https://t.co/K3CB9H4zKF
@CommonSense_ZA
In die praktyk sal ‘n “derde wêreldoorlog” gelukkig nie maklik uitbreek nie, omdat die VSA se militêre mag tans so oorweldigend is dat ander groot moondhede dit nie sommer sal uitdaag nie.
https://t.co/8UFDGrJ8WG
5 000 studente sal na verwagting vanjaar by Akademia studeer. Lees gerus Flip Buys se artikel wat Sondag deur Rapport gepubliseer is, oor waarom dié universiteit 'n bydrae tot die land en al sy mense is.
https://t.co/vqLOWvEH7p
So: Massive corruption. Almost half the population dependent on social grants with little money for infrastructure and economic development. Economic stagnation, growing debt burden and then mass emigration of highly skilled people. If he now wants to follow SA's example.
Populist. Arrogant. Removed from reality. Dangerous. How should the relationship between our two countries be repaired when @MbalulaFikile makes such statements?
First they came for the farmers, but I did not care because I was not a farmer. Then they came for the jobs of minority groups, but I did not care because my job was still secure.
https://t.co/1CallIOtjH
The first step towards normalising relations should be the immediate appointment of ambassadors to both countries to reopen the blocked diplomatic channels.
https://t.co/kgLiQebyCR
Die SOS het ’n gedenkboek bekendgestel wat ’n eeu van Afrikaanse onderwys in Suid-Afrika vier.
Die gedenkboek bevat stories van 94 skole (almal ouer as 100 jaar), aangevul met pragfoto’s wat hul ryke geskiedenis en nalatenskap vasvang.
Bestel joune: https://t.co/3dIXJRwTrq
Hierdie week op Feit of versinsel praat Flip en Christel oor selfhaat, meerderwaardigheid en kulturele selfvertroue.
Moenie Donderdag se episode misloop nie!
Feit of versinsel is op @maroelamedia, Youtube, Spotify & Apple Podcasts beskikbaar. https://t.co/iewqYR68TP
Daar is talle gevallestudies van lande wat uit armoede, onderontwikkeling en werkloosheid opgestaan het en in elke geval was een van die primêre sleutels tot sukses goeie onderwys. Suid-Afrika se onderwysstelsel is een van die hoofredes vir die land se talle probleme.
It is ludicrous that the ANC, more than ever before, insists that it is founded on impeccable moral values as a party and a government – and that its actions reflect these values.
https://t.co/eieHb0eZmk
Dit grens aan die lagwekkende dat die ANC, meer as ooit tevore, volhou dat dit as ʼn party én ʼn regering op onberispelike morele waardes gebou is – en dat hul dade hierdie waardes weerspieël.
https://t.co/p9OdkhlvDz
Die Solidariteit Beweging het al op verskeie geleenthede gesê dat Suid-Afrika nie net ’n regeringsprobleem het nie, maar ’n bedelingsprobleem self. Dat Suid-Afrika nie ’n regeerbare eenheid is nie en moet verander.
https://t.co/ldYGDZ1iAe