HEAVY RAIN EXPECTED:
The weather office in Cape Town issued a severe weather warning for The Garden Route for the first weekend of February 2019.
Read more on our website here: https://t.co/P9fWOWQRFe https://t.co/P9fWOWQRFe
Meneer Giuliano Giacovazzi, die persoon wat aansoek gedoen het by die Munisipaliteit om Julie se Baai te huur bied βn inligtingsessie aan by die Stilbaai Gemeenskapsaal op Vrydag 18 Januarie 2019 om 15:00.... https://t.co/yzfOYwY93J
Stilbaai Sakekamer was bevoorreg om deel te hΓͺ aan hierdie heerlike inisiatief. Dankie aan Allegaartjie wat die verpakkingsakkies geborg het en Pakketmoles vir die ontwerp van die... https://t.co/QQYhMNGeoA
Tong in die kies!
Die Stilbaai Sakekamer herinner net graag weer al die lede daaraan dat geen probleme, geskille en debakels rondom enige besigheid in Stilbaai op sosiake media besleg sal word nie. Die... https://t.co/Fg397N6hr1
En so kom die Sakegemeenskap van Stilbaai weereens bymekaar om pakkies gereed te kry om uit die deel aan ons vakansiegangers!
Kiewiet Eiendomme het gesorg vir die oulike pakkies en selfs Johan Cronje... https://t.co/RvUr4FsCra
Neem asseblief kennis dat bydraes deur besighede vir die Desember verwelkomingspakkies kan vanaf 8h00 mΓ΄reoggend (13 Desember) by die Golfklub afgelewer word.
Verteenwoordigers van besighede moet asseblief... https://t.co/RV2qXnbnK0
Die Stilbaai Sakekamer wil graag die volgende borge bedank vir die bestandele wat hulle geborg het.
The Stilbaai Sakekamer would like to thank the following sponsors for the ingredients that theyβve... https://t.co/rprUXnFaRg