Kom ons wees voorbereid vir 2019 deur Jesus eerste te soek in die jaar! Kom word bemoedig en gemotiveerd vir 2019 hierdie naweek, Vrydag en Saterdag 17:00-21:00 @ Baptiste Kerk! Bring jou vriende saam! #JesusFirst https://t.co/cVHzAUauJY
TIENERS!!! Jesus wil alles vir jou wees, en die probleem is dat ons weet nie eers heeltemal wat dit beteken nie. Kom hoor meer oor JESUS EN WIE HY IS en wat dit vir jou beteken in 2019!... https://t.co/90WVmCNhTs
TIENERS!!! Jesus wil alles vir jou wees, en die probleem is dat ons weet nie eers heeltemal wat dit beteken nie. Kom hoor meer oor JESUS EN WIE HY IS en wat dit vir jou beteken in 2019!... https://t.co/Jxpdv7blbL