Plant nutrients are protected by our unique D-Coder technology that releases plant nutrients, according to the demands of the plant, providing optimal plant nutrition irrespective of soil pH.
#AgroNeverStops
Omdat u ondersteuning nodig het om u opbrengste te verbeter, dek ons netwerk van kundiges in plant- en veevoeding die hele land om effektief op u probleme te reageer.
Kontak ons vandag!
#AgroNeverStops
Is jy opsoek na verhoogde produksie?
Kyk nie verder as Timac AGRO se D-Coder korrelkunsmis.
Ons het 'n verteenwoordiger in jou area - skakel 087 551 0400.
#AgroNeverStops#TimacAGRO
Watter voordele hou CalseaMag+ vir jou diere in?
- Fix’N kompleks verbeter proteïen beskikbaarheid vir die dier.
- Verbeter die benutting van kos wat beskikbaar is.
- Ondersteun immuniteit, vrugbaarheid en verhoog produksie.
Skakel ons vandag op 087 551 0400
#AnimalNutrition
Timac Agro South Africa se D-Coder korrelkunsmis het 'n wateroplosbare fraksie wat onmiddelike beskikbaar is.
Die voedingstowwe is interaktief en word vrygestel soos benodig.
#PlantVoeding#AgroNeverStops
Inplanting van gewasse word geoptimaliseer deur die vrugbaarheid van die grondoppervlak, die beskikbaarheid van voedingstowwe en die opname daarvan deur plante.
Besoek ons webwerf of kontak jou naaste. #PlantVoeding#AgroNeverStops
https://t.co/9qNfeGsyB9
Timac Agro South Africa stel voor die gebruik van Calseamag+ vir skape.
☑️ Verbeter die gebruik van beskikbare voer
☑️ Ondersteun immuniteit en vrugbaarheid
☑️ Bevorder die produksie
#DiereVoeding#AgroNeverStops
Timac Agro South Africa se FERTIACTYL® optimaliseer die opname van voedingsstowwe deur die plant, en ook die aanvanklike ontwikkeling van gewasse deur 'n goeie wortelstelsel.
#PlantVoeding#AgroNeverStops
Met winter om die draai, stel ons Calseafibre+ voor.
☑️ Aanvulling vir winterweiding
☑️ Verbeter die vrystelling van energie, proteïene en minerale,
☑️ Verminder voerkoste
📧 Kontak jou naaste TM vandag en vra vir Calseafibre+
#DiereVoeding#AgroNeverStops
Timac Agro South Africa se D-Coder korrelkunsmis het 'n wateroplosbare fraksie wat onmiddelike beskikbaar is.
Die voedingstowwe is interaktief en word vrygestel soos benodig.
#PlantVoeding#AgroNeverStops