Boer jy of is jy 'n vriend van die boer? Is jy jonger as 35? Wil jy 'n verskil maak in Suid-Afrika en 'n beter toekoms skep?
TLU SA Jongboer konferensie 2020 - Weesgerus, Nylstroom.
Konferensie: 8 Februarie... https://t.co/5HZyr3ruBB
||Veldtog|| TLU SA VERSOEK BRITSE LP JACOB REES-MOGG OM VERSKONING TE VRA VIR STELLINGS OOR KONSENTRASIEKAMPE
“Dit het miljoene gekos om nie net die landbousektor nie, maar die hele land, weer op die voete te kry. TLU SA het ‘n integrale rol hierin... https://t.co/xFmh5R4GUq