Goeie dag. Het enige iemand idees vir alternatief tot die "kousband gooi"? Ons gaan nie die tradisionele roete gaan met dit nie ons soek iets anderste? Dankie
Hi liewe mense, Ek en my amper man wil begin Crosfit. Is dit goed om te crosfit? Ek sukkel in die Gym. Ons eet reeds reg, en gesond vir ons groot dag. Elkeen wil so 10kg verloor.
Goeie middag almal Ons is opsoek na 'n venue wat 'n minimum van 40 gaste sal aanvaar, maar ook 'n maximum van 90 mense sal kan akkomodeer. Ons het 'n buite seremonie in gedagte , maar 'n binne onthaal. Die venue moet ook verkieslik baie insluit. Ons hou nie van rustic rock
Goeie middag verskaffers!!!! Enige verskaffers in Bloemfontein waar ek cutlery/breekware kan huur? En dan ook underplates en lapservette? Baie dankie!!
Hi Julle, Ek wil net gou vra hoe lank voor die tyd moet mens die dekor mense gaan sien? Ons trou oor 5 maande en dit voel as of ek niks al gedoen het nie. Ons Save the dates gaan Volgende Week uit en ons venue en fotograaf is al gebook. Wat is nog belangrik om te doen hierdie maa
Vragie oor kinders op troues: Ons wou aan die begin gese het geen kinders nie, maar van ons gaste kom van ver en val hulle het nog klein babatjies, so ons voel dis onrealisties om te verwag hulle moet hul klein babatjies vir 'n naweek by iemand los. So, ons het gedink om te se
Hi mooi dames, Ek wil graag raad he oor die volgende: Ek het 5 goeie vriendinne. Ek kan ongelukkig net 4 my strooimeisies maak. My verloofde het net 4 Beste vriende. {Ek wil nie graag 'n ongelyke getal he nie} Oor 3 van hulle weet ek verseker en wil hulle langs my sy he.. Die
Hi hi, Ek doen my eie swietie tafel en wil graag Doughnuts, Fudge, Klapperys, Chocolates, Dadel vingers en Macaroons kry. daar gaan om en by 80 gaste wees. hoeveel van elk het ek nodig? Gaan almal van als vat?!
Hey mede bruide. Ek soek asb raad vir n program ek weet nie waar om te vat en waar om te los nie. Eks so jammer ek weet dis al gevra. Asb eks al desperaat!
Goeie more Is daar enige verskaffers wat vir my kan quote op braai sout en olive olie as dankie persentjies wat dit sal kan verskaf teen volgende week vrydag? 12 van elke in PTA
Hoe voel julle oor die manne wat water spuit en daardie goed doen terwyl die bruidegom sy toespraak lewer? Ek wil he hy moet ook na sy speech die bedankings namens ons altwee doen, maar as die jong ouens gaan water spuit ens gaan dit veroorsaak dat die mense wat bedank moet word
Ek trou oor 'n jaar en ek worry baie want ek sukkel al jare met vaginale jeuk. Dit jeuk konstant en elke dag, so baie dat ek nie meer onderklere kan dra nie. Ek was al by oor die 7 gynaes en 'n homeopaat. Ek moet dringend by die regte persoon uitkom want ek wil nie 'n huwelik so
Goeie more Ons hou volgende naweek ons bachelor & bachelorette saam. Ek kort 25 dankie sê persentjies teen vrydag my budget is R20 per persentjie. Enige idees of verskafers wat kan help asb.