Kom kuier saam met @amorersg en @eloisecupido soos hulle gesels oor die kinkels en die kabels wat die lewe interessant maak. Pasgemaak deur @BrightRockZA.
In die laaste episode van hierdie seisoen @EloiseCupido vind dan uit hoe om ’n behendige ouer vir uitruilstudente te wees. Onthou ons heruitsendings op Woensdae om 17:30 en 00:00, Vrydae om 13:00, Saterdae om 17:30, Sondae om 17:30 en 02:00 op @kykNETtv@BrightRockZA
In die laaste episode van hierdie seisoen @Amorersg gesels met die Springbok-legende Chester Williams. Onthou ons heruitsendings op Woensdae om 17:30 en 00:00, Vrydae om 13:00, Saterdae om 17:30, Sondae om 17:30 en 02:00 op @kykNETtv@BrightRockZA
Dan sien @EloiseCupido hoe perde se stille waardigheid kinders met spesiale behoeftes se lewens, en gesondheid, verander. Kyk die episode om 18:00 vanaand op @kykNETtv@BrightRockZA#LoveChange
@VeranderDinge bekyk ook die moontlike struikelblokke wat mense uitdaag wanneer hulle met iemand van ’n ander kultuur trou. Kyk die episode om 18:00 vanaand op @kykNETtv#LoveChange
@Amorersg kuier by die bedrewe akteur @zanemeas en vind uit hoe hy deesdae ander mans inspireer om beter pa’s te wees. Dan kyk ons na ’n paar ongelooflike ontwikkelings in die plaaslike mediese veld. Kyk die episode om 18:00 vanaand op @kykNETtv@BrightRockZA#LoveChange
Daarna kry ons raad oor die hindernisse van huis-deel, en @EloiseCupido gaan loer in by ’n rehabilitasiesentrum vir aasvoëls – die aarde se anti-helde. Kyk die episode om 18:00 vanaand op @kykNETtv@BrightRockZA#LoveChange
Vanannd op @VeranderDinge @MarianneThamm, die spitsvondige joernalis en skrywer, gesels met @Amorersg oor haar lewe en die liefde wat sy vir Afrika koester. Kyk die episode om 18:00 vanaand op @kykNETtv@BrightRockZA#LoveChange
As jy gisteraand se episode van VeranderDinge misgeloop het. Onthou ons heruitsendings op Woensdae om 17:30 en 00:00, Vrydae om 13:00, Saterdae om 17:30, Sondae om 17:30 en 02:00. @Amorersg, @EloiseCupido@BrightRockZA#LoveChange
@EloiseCupido ondersoek ook die moeilike oorgangsfase wanneer kinders na hul ouers moet begin omsien. Dan kyk ons hoe raaiselkamers, die nuwe ontsnappingsspeletjie vir oud en jonk, werk. Kyk die episode om 18:00 vanaand op @kykNETtv@BrightRockZA#LoveChange
@Amorersg ontmoet die bekroonde akteur en musikant @opperman_frank, wat ons destyds op Orkney Snork Nie laat skaterlag het terwyl hy diep in ons harte ingekruip het. Kyk die episode om 18:00 vanaand op @kykNETtv@BrightRockZA#LoveChange
Al ooit gewonder hoe “crowdfunding” – oftewel, skarefinansiering – werk? @Amorersg klop by ʼn deskundige aan om meer daaroor te leer. Kyk die episode vanaand om 18:00 op kykNET. @BrightRockZA - die lewensdekking wat verander soos jou lewe verander. #LoveChange
Vanaand @Amorersg lê besoek af by bekroonde skrywer en radio-omroeper, @RediTlhabi, vir ʼn heerlike geselsie oor haar loopbaan, gesinslewe en meer. Kyk die episode om 18:00 op @kykNETtv
Wishing you a bright Valentine’s Day! Sean O’ Connor has a special ritual on this day of love, celebrated worldwide. It involves listening to the radio and hearing the countless dedications of love sent in by the public. Read the story here: https://t.co/zFkQsBhr7C #LoveChange
Hierdie week op @kykNETtv, @VeranderDinge lê besoek af by bekroonde skrywer en radio-omroeper, @RediTlhabi, vir ʼn heerlike geselsie oor haar loopbaan, gesinslewe en meer. #LoveChange Pasgemaak deur @BrightRockZA die lewensdekking wat verander soos jou lewe verander.