Media24 agricultural journalist working for Landbouweekblad in Bloemfontein. Tweeting my own views on economics, agriculture, random things & thoughts. No DM's
Groot nuus vir landbou en die Vrystaat: Die Universiteit va die Vrystaat het pas gehoor dat hy toestemming gekry het van die nasionale departement van hoër onderwys om van 2027 af 'n veeartsenykunde-departement te bedryf. @landbou
GRATIS OM TE LEES: Sogenoemde nuwe vereistes vir uitvoer na die Europese Unie is geensins nuut nie, en senior bedryfsleiers het gesê niks sinisters kan in die afkondiging in die Staatskoerant gelees word nie. Lees meer op https://t.co/J5CsarOmv3. - https://t.co/sE0AHZurb5
Well I am glad I am not a betting man . One out of four 🙈. That was one hell of a game. SA were unbelievable in an unbelievable outstanding game of rugby. Congratulations all involved
GRATIS OM TE LEES: #Kouefronte kan van Donderdag af laer temperature en #reën na die winterreënstreek bring, terwyl reën oor die naweek ook oor die sentrale en oostelike dele van die binneland moontlik is. Lees hier meer - https://t.co/up2GG3nCV5
VIR INTEKENARE: Landbouweekblad het onlangs met sakelui in 'n paar plattelandse dorpe gesels oor hoe ondernemings en gemeenskappe reeds begin het om hul afhanklikheid van #Eskom te verminder. Teken in op https://t.co/J5CsarOmv3 en lees meer - https://t.co/NrtYwRGiK2
GRATIS OM TE LEES: Die land se #kragkrisis het die regering genoop om weer 'n nasionale #ramptoestand af te kondig. Lees hier meer - https://t.co/mWv98HFUy1
Gaan ons uiteindelik aksie sien? 'Buitengewone omstandighede benodig buitengewone optrede. Die energiekrisis is 'n eksistensiele bedreiging vir SA ekonomie.' @landbou#sona2023#energycrisis
95% of the food we eat comes from our #soils.
But there are so many more reasons why we need to cherish the ground beneath our feet...
#WorldSoilDay#Soils4Nutrition
A truly sad day for rugby with the passing of one of the game’s most-loved characters, Doddie Weir.
The reception he recently received at Murrayfield spoke volumes about his standing in the game and in the fans’ hearts.
Our thoughts and prayers go out to his family and friends.