Kreatiewe denkers, skeppers kan nou voorstelle vir 2021 Klein Karoo Nasionale Kunstefees (@kknk) indien. Beplande datums vir 26ste KKNK, Oudtshoorn 31 Maart tot 6 April. “Ons sien uit na voorstelle om post-Covid-19-wêreld met hernieude inspirasie te trotseer aldus Hugo Theart.
Nuwe kookboek deur Sami Tamimi en Tara Wigley, #Falastin, het by @PenguinRandomHouse verskyn. Dis 'n liefdesbrief aan Palestinië met meer as 110 resepte, stories van mede-skrywers van Jerusalem; Ottolenghi: The Cookbook; Ottolenghi Simple. Loer op ons facebook-blad vir 'n resep.
@DieHeuwels reik vandag nuwe album, "2021" uit en het met verskeie kunstenaars saamgewerk oa Arno Carstens, Tarryn Lamb, Jack Parow, Francois van Coke, Johnny de Ridder, Pierre Pressure. Kry kaartjies vir aanlyn launch Saterdag 30 Mei en kry album gratis. https://t.co/O8ocfjQebw
Met inperking is dit tyd vir nuwe resepte. Sjef Wade Kearns van The Quarter Kitchen in The Portswood Hotel, stel sy Kaap-Maleise resepteboek beskikbaar én jy kan ’n ete vir 2 wen. Gebruik #CookingWithQuarterKitchen op sosiale media as jy resepte uit boek maak. @ThePortsWoodSA
Die 7de jaarlikse Agri-Expo Livestock en Groot Plaasproe is vanjaar virtueel. Die SA veebedryf sou van 8-11 Oktober op Sandringham saamtrek, maar kan nou van enige plek in die land aanlyn beleef van 9-11 Okt. Program later op https://t.co/P28fKNotBT en https://t.co/7tyxCSP2i9
“Lockdown Blues” deur Bottom Barrel Blues Band vrygestel. Dis in isolasie opgeneem deur Robin Auld, Steve Walsh, Schalk Joubert, Simon Orange, Mauritz Lotz, Tonia Möller, Willem Möller en Kevin Gibson en vervaardig deur Cape Town Music Academy (CTMA). https://t.co/koQxg4dm8O
Die Standard Bank Innibos Kunstefees wat in Junie in Mbombela gehou sou word, is uitgestel weens die voortslepende koronavirus-pandemie. Die beoogde nuwe datum vir die kunstefees is vroeg in Desember vanjaar. Meer besonderhede oor die program sal mettertyd bekend gemaak word.
Met kaas kan geen inperking ooit te blou wees nie! Daarom nooi die Suid-Afrikaanse Kaasfees alle feesvriende om hierdie langnaweek 'n gratis virtuele #homebound#SACheeseFest op hul Facebook-blad @SACheeseFestival te geniet. Vir meer inligting, besoek https://t.co/CeMwJQkDns.
Leer tydens inperking verskil tussen Sauvignon en Chenin; Pinotage en Pinot noir, danksy SA se grootste reisende wynskou, die TOPS by SPAR Wynskou. Hulle bied met wyn-opvoeder, Cathy Marston, 2 aanlyn wynkursusse aan. 5 Vrouekeur-lesers kan kursus wen. Loer op ons Facebook-blad.
Corona-virus het baie kleinsake-ondernemings op hul knieë gedwing. In nuwe e-boek, “Virus-proof your small business - 50 ways to survive the Covid-19 crisis”, wys SA kleinsake-kenner, Douglas Kruger, hoe jy oorleef. Boek teen R90 op Google Play, Snapplify
Corona-virus het baie kleinsake-ondernemings op hul knieë gedwing. In nuwe e-boek, “Virus-proof your small business - 50 ways to survive the Covid-19 crisis”, wys SA kleinsake-kenner, Douglas Kruger, hoe jy oorleef. Boek teen R90 op Google Play, Snapplify
Corona-virus het baie kleinsake-ondernemings op hul knieë gedwing. In nuwe e-boek, “Virus-proof your small business - 50 ways to survive the Covid-19 crisis”, wys SA kleinsake-kenner, Douglas Kruger, hoe jy oorleef. Boek teen R90 op Google Play , Snapplify
Die keldermeester by @SteenbergWines het 'n oulike lys van Netflix-films met hul bekroonde wyne gepasmaat. Loer op ons facebook-blad vir Elunda Basson se keuses en maak jouself op jou gunsteling bank tuis. @GC_Com
Kry die hulp wat jy nodig het in die stryd teen Covid-19 met die gratis #911Response24-toep by jou toep-winkel. Inligting en hulp in die palm van jou hand! https://t.co/MdkBrDgDqS #CovidInSouthAfrica
Innoverende aanlyn platform https://t.co/7bXnYvkfM7 bied sessies
met bekende SA kunstenaars. Die aanlyn platform waar aspirant musikante - of die wat meer wil leer van musiekmaak - in die kuberruim kan kers opsteek by van die land se top professionele musikante. @BandwithP
Kry die hulp wat jy nodig het in die stryd teen Covid-19 met die gratis #911Response24-toep by jou toep-winkel. Inligting en hulp in die palm van jou hand! Meer inligting by: https://t.co/n5Mr31Zdky #CovidInSouthAfrica
Met inperking is feeste uitgestel, waaronder David Kramer se KaapKreools - ’n produksie wat @Kunstekaap @Suidoosterfees sou debuteer. Maar KaapKreools-span het besluit die vertoning gaan aan: aanlyn video-weergawe van “Welcome to Cape Town” lig gemoedere: https://t.co/00DOeGb1n3
Die film, MOFFIE, kan danksy slim plan in jou huis gekyk word. Dis die storie van ’n jong dienspligtige wat sukkel om in apartheid-SA se weermag te oorleef midde sy stryd met homoseksualiteit.” Kaartjies is R150 per vertoning. Van vandag aanlyn beskikbaar. https://t.co/dGvSPQvWQz
Chantal Lascaris, outeur van "All Sorts of Salads", "All Sorts of Healthy Dishes", is terug met "All Sorts of One-Dish Wonders". Jy dink 1-pot-geregte is bredies van oorskiet, maar die boek gaan jou verkeerd bewys. Kyk op ons facebook blad vir 1 van haar resepte. @PenguinBooksSA
@wynandstrydom en @chereestrydom spog met ’n splinternuwe enkelsnit en musiekvideo. Hierdie hart van my is ’n pragtige liefdesballade uit die pen van Tony Ridgway. @StarburstPromo
Kyk dit hier: https://t.co/YQaQJD9K9H