Saw Pretty How Town this afternoon, what a lekker movie on real life issues, so well put together. Thank you @sterkinekor#CinemaNouveau I enjoyed it. ๐๐๐ผ
@bp_SouthAfrica Where can we get the promised small cars? We have the voucher numbers but none of the 4 BP filling stations in my area has any! And no one can tell you when they will have again. ๐ค
@AnneLeonardPta@Taalraad Laat ek gou hier help, as ek mag: 'n Sonnestelsel is waar daar 'n ster is, soos ons son, met 'n paar planete wat om hom wentel.
'n Sterrestelsel (galaksie/galaxy) is waar daar miljoene der miljoene sterre saam is, soos ons Melkweg of diรฉ se buurman, Andromeda. ๐๐ฝ
@Taalraad@JacoWeber Ek sou sรช #1 is belangriker as #2, maar gebruikers moet tog let op die "hoe" en poog om die Taal so suiwer as moontlik te praat. En ek praat hier van myself ook. Mens raak lui en dis hoe kwaliteit Afrikaans afgetakel word. Om van spelling nie eers te praat nie! ๐คฆโโ๏ธ
@JacoWeber@Taalraad Is nie net kinders nie, BAIE volwassenes het ook die probleem en dink nie eers twee keer voor die aaklige engelse woord net ingegooi word nie. Pure luiheid. En dit grief my tog so. ๐