News24 Group donated R8 million to the ANC! News24 will not tell you this in the hit piece they are planning against @afriforum.
I place on record that @News24 refused to answer AfriForum’s questions regarding its parent company’s donations of R8 million to the ANC between 2021 and 2025. These questions were aimed at determining whether News24 considers it justifiable for its parent company to fund the ANC while numerous individuals in the ANC leadership have been implicated in corruption.
This question was relevant to AfriForum’s ability to respond effectively to News24’s enquiries, as reference is made to donations by one of the parent company’s fellow donors to the ANC, namely Thebe Stockbroking.
Hiers 'n vraag - Is Suid-Afrika 'n voorbeeld vir die Weste dat die onwettige immigrasie kwessie "opgelos" sal word as die die publiek begin om woorde met aksie te vervang?
Ek sal graag wil hoor wat julle dink
Gee my 'n man
Wat sê wat waar is
As die duiwel daar is
Wat doen wat reg is
As die regter weg is
Wat trou by sy gewete bly
As hy straf in plaas van beloning kry.
C.J. Langenhoven
🫡🫡🫡
@ConCaracal@SolidariDirk Ek hou van die feit dat dit soos 'n ossewa wiel lyk. Goeie onderliggende manier om te wys dat die ding wat ons vorentoe geneem daardie tyd steeds in die hede ons vorentoe neem, net in 'n ander vorm🤷🏻♂️ #onssalself