Het vandag weer gesien. Wanneer iemand van 'n ander by jou skinder gaan dit nie oor die persoon waaroor gepraat word nie, eerder oor die persoon wat praat. #twosidesofthestory
Do you as a waiter, when dinning at another restaurant, also wanna jump up and fetch the food when the cheff rings the service bell? #oldhabits#loveyourjob
When they still want your business they'll come out, inspect the problem and qoute or make suggestions on the solution, FOR FREE. However, once you've signed up, they'll charge you a "call out" fee for when you have an issue? I just do not understand it!
Wanneer jy nie jou knoop hoef los te maak om jou broek uit te trek nie en alreeds twee ekstra gatjies in jou beld moes maak besef jy, jy het te vinnig te veel gewig verloor. #maarhelditvoelgoed
Dit stress my uit dat kinders wat nie eers maniere of respek/verantwoordelikheid en dissipline het nou ook kinders begin kry. Dink my pa ook so oor ons generasie? #askingforafriend
My friend Jarrod Assenheim is fundraising for Leukaemia Care. Check out their @JustGiving page and please donate if you can. Thank you! #JustGiving https://t.co/uTTe091rIY
Ons kan nie eers meer buite na die bure kyk of dit load shedding is en of dit die krag is wat klaar is, nie. Almal het batteryligte aan as of daar nie iets soos beurtkrag in SA is nie.
Is daar iewers nog 'n radio show wat nie verveel nie? Ek verlang so na boeiende radio aanbieding. Ek hoop dat ek dit kan vermag as ek ooit weer die kans kry.