Ek dink nou terug aan die vorige rugby wereldbeker waar die Bokke dit weereens gewen het. Besef mense wat die Bokke moes doen om daardie beker te kon wen? Daardie uitspeel rondtes was by verre die beste wedstryde wat die wereld beker nog ooit opgelewer het. 1 punt, 1 punt en 1 punt. Slegs 3 punte verskil in die uitspeel rondtes en finaal.
Fokkit kry sommer hoendervleis as ek net daaraan dink. Manne en Rassie is ysters!!!
@APC_Rugby Sfm is not world cup final material. He outshines against lesser teams but is a no go for tough games. Too arrogant
Last Stormers fly halve that was the guy for the springboks was Joel Stransky. Not one since.
@JacquesMaree73 Is ek reg as ek se ons het nou 3 van ons laaste 4 games verloor?
Australia, Frankryk en Ierland? Net Italia gewen.
Ons spelers het te oud geraak en kan nie meer by die jong generasie by hou nie. Selfde wat Heyneke Meyer oorgekom het met sy Web Ellis poging