Hier is Ettiene Matwan besig in Vanrhynsdorp met die ontwikkeling van jong dansers, jy kan ook eenkeer in die maand na om luister om 19:30 in die program Kuns en Kultuur met Brian Owies
!Wen! Vanmiddag met Radio Namakwaland die geleentheid om die Maskam 4X4 challenge by te woon. Whatsapp die woorde "Maskam 4x4 challenge jou naam en van" na 0793507339.
Goeie middag, dis kuiertyd saam met Hesta Stols in Barshou vanmiddag tussen 13:00 tot 16:00.
13:10 Nuus Aktueel
13:30 Landbou Aktueel
13:45 Luisteraarskeuse
14:30 5 minute van hoop saam met... https://t.co/iQAkNSucRH
hier is die foto's CAB Lede wat gisteraand by Brian Owies in die program Dwelmvry gekuier het
Errol Job Streeksvoorsitter van die CAB met
Heinrich en Enjolina.