Ek het n hemp besigheid.
100% katoen.
Ontwerpe is oorspronklik en word met die hand opgeteken.
Asb gaan kyk en support.
@rum_the_fox of @noownw op insta.
Ek is so bang vir grootword. Wanneer weet jy om nou 'n nag én 'n dag room te gebruik in plaas van net een gesigroom? Wanneer koop 'n mens 'n kruiwa? Hoe werk 'n lewenspolis? Op watter ouderdom is ek net "Me" op vorms en nie meer "Mej" nie? Ek soek antwoorde en ek soek my ma.