In hierdie potgooi, gesels ons bietjie oor die Cape Wine-skou, met opnames van Ken Forrester, Duimpie Bayly en Beyers Truter; vertel meer oor Swerfgoed, 'n nuwe teaterstuk by die Baxter-teater; en bespreek verskeie nuwe boeke. https://t.co/qOXNl8Rssy