17 today!!! Liefste Ruhan - mag jou dag baie spesiaal wees! Bly die lewenslustige terggees wat jy is! Ons is baie lief vir jou en is regtig geseënd met jou as ons Seun!! https://t.co/40aVm3avZo
En terwyl almal praat van 1ste dag terug by die skool....geniet Ruhan sy 1ste dag van 'n krieket toer! Geniet elke oomblik!! @ Maritzburg College https://t.co/29xuUhrf0D