#NETAfrikaans- die eerste betaalde kyk-op-aandvraag tv-toep vir afrikaans het vandag met groot sukses wêreldwyd uitgerol. Sluit nou aan by https://t.co/JnwOQOksrb
WEES DIE DRAER VAN DIE GOEIE TYDING EN SHARE DIE POST MET JOU VRIENDE ♥
NET Afrikaans is ons eie digitale uitsaaier soortgelyk aan Showmax teen slegs R79 per maand Subskripsie. Die netwerk rol 1 Maart 2021 uit en sal vermaak vir die hele gesin insluit.
https://t.co/NHDcwjStOy