Vrouedag 2020
Ek besef ‘n paar dinge vandag...
Eerstens besef ek dat ek nie foto’s het van myself nie, 🙈 altyd saam met iemand of doenig iewers.
Maar vandag is ek dankbaar om terug te… https://t.co/qfET3PUdGU
“The rose is the flower and handmaiden of love – the lily, her fair associate, is the emblem of beauty and purity.”
.
“Every flower is a soul blossoming in nature.”
.
“Happiness held is… https://t.co/cAVixFbtjt
Hierdie dogtertjie leer my so vreeslik baie...
.
.
Kom ons wees maar eerlik, 2020 is nie ‘n maklike jaar nie.
•Die hele mensdom het tot stilstand gekom.
•’n Tweeweke “lockdown” word… https://t.co/2XOxKoYqPD
“All our dreams can come true, if we have the courage to pursue them.” – Walt Disney.
Wie, wat, waar is ek?
In Christus vind ek my vrede, my hoop, my lewe. https://t.co/evZGKJXQmI
Kom ons sê dat Oupa Hannes nie “regtig” hard kan werk as Pikkewyn kom kuier nie. Sy wil heeltyd saam oupa alles doen en oupa speel so lekker saam met haar!
Die verlange was net te veel,… https://t.co/ZQSfT7s6zD
T•W•E•E J•A•A•R O•U•D
Katryn, jy is nie meer ‘n baba nie... nou is jy ‘n dogtertjie... En nou speel ons saam ons drink tee en jy sny groente vir ons en ons eet koek. Ons speel met… https://t.co/46nVuPP8uf
Ons maatjie verjaar!!!
Liefste liefste Joubi... baie baie geluk met jou verjaarsdag! Hoop mamma en pappa bederf jou vreeslik. Ons gaan lekker speel en ysies eet as ons mag kuier. Ons is… https://t.co/mLRqUNBaG1
5 jaar se belofte wat ons nogsteeds koester.
Vandag het ek vir jou gevra vir hoogtepunte/laagtepunte🙈 die afgelope 5 jaar... en jou antwoord was: “daar was nie laagtepunte nie”!
Vandag… https://t.co/8T1K0jllOQ
Ouboet, Sarel Seemonster kruip diep in haar hart, al is hy super vuil met lockdown. En al hardloop hy weg vir my as ek hom wil bad! En al pla Katryn hom soms as hy net wil slaap... geniet… https://t.co/Pry9yHS4fz
Kom winter... kom-kom-kom!!!!
Vandag het ons gegaan vir inspuitings. En nadat ons so lank alleen by die huis was, was dit verseker ‘n rede vir opdress.
Liefste Katryn is baie lief vir… https://t.co/COfXN53lwc
“Flowers always make people better, happier, and more helpful; they are sunshine, food and medicine for the soul.”
Luther Burbank https://t.co/pM9b3EV4bo