VAKANTE POS: Akademiese assistent
Departement: Intermediêre Fase
Sluitingsdatum: 21 November 2022
Aanstellingsdatum: Januarie 2023
Verwysing: AkaAss/IF#2/2023
Word deel van die Aros-familie.
Vir meer inligting besoek gerus ons webblad by https://t.co/dUAuwZHiaQ
KOSTES, BEURSE EN LENINGS.
Aros bied verskeie beurse vir voornemende studente aan, gaan lees gerus op ons webblad vir meer inligting oor die beurse - https://t.co/WFYanZYDfo
Vir enige finansiële navrae - [email protected]#arosdiploma#arosstudente#arosonnies
Die Diploma in Graad R-onderrig is ten volle geakkrediteer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding.
Maak seker jy studeer by 'n geakkrediteerde instansie! Vir meer inligting oor die Diploma in Graad R-onderrig besoek gerus ons webblad - https://t.co/N6wQedtjcc
#aros
Wat is die TOELATINGSVEREISTES en KURRIKULUMINLIGTING vir die Diploma in Graad R-onderrig by Aros?
Lees gerus deur die plasing om meer uit te vind of besoek gerus ons webblad vir meer inligting - https://t.co/BI33gdSi3m
Navrae - [email protected]#arosdiploma#diplomaingraadR
Het jy geweet Aros bied 'n Diploma in Graad R-onderrig aan?
Hou gerus ons sosiale media dop hierdie week vir meer inligting oor die Diploma in Graad R-onderrig of besoek gerus ons webblad - https://t.co/BI33gdSi3m
#arosdiploma#arosstudente#arosonnies#disnfeesomnarrietewees
VAKANTE POS
Die vakante pos: Deeltydse dosent vir Engels in Grondslagfase sluit 26 Mei 2021.
Word deel van die Aros familie en doen vandag nog aansoek aanlyn - - https://t.co/gxI3XdeFEY
Navrae - [email protected]#arosspan#arosbreiuit#arosgroei#arosdosente
Neem asseblief kennis dat Aros se kantore gesluit sal wees vir die Paasnaweek vanaf 14h00 vandag. Ons is weer oop DV Dinsdag 23 April. Geseënde Paasnaweek vir almal!
Is Onderwys jou roeping?
Wil jy 'n verskil in 'n kind se lewe maak?
Hier is jou geleentheid!
Aansoeke vir studies by Aros vir 2020 open 1 APRIL 2019.
Besoek gerus ons webtuiste https://t.co/N6wQedtjcc om jou aanlyn... https://t.co/whtrNjiIRK
Is Onderwys jou roeping?
Wil jy 'n verskil in 'n kind se lewe maak?
Hier is jou geleentheid!
Aansoeke vir studies by Aros vir 2020 open 1 APRIL 2019.
Besoek gerus ons webtuiste https://t.co/N6wQedtjcc om jou aanlyn aansoek in te dien.... https://t.co/MxtE7bgMUR