@SardieqWP@THESTORMERS Dit was n great idee van Stormers om fans op veld toe te laat net baie swak uitgevoer. Jmr ek was ook maar negatief na verloorπ
@SardieqWP@THESTORMERS - toe sien ons almal gaan by fire escape af na die veld. Daar was geen kontrolle oor wie op gaan nie. Met die gevolg dat ons nie eens die Stormers spelers kon sien nie
- Ongelukkig wou my kinders net Stormers handtekeninge he en is glad nie gepla oor Bul spelersπ
The #USOpen comp is here, and the prize is π₯
This limited edition Cobra golf bag could be yours if you correctly predict how many birdies Rickie Fowler will have in the tournament.
βΉοΈ - RT with your answer to be eligible.
Ts & Cs:
- one entry per person
- must live in SA to win
- entries close 13:00 Thursday SA time
- judges/cat's decision is final