Alle Afrikaanssprekende G7's en voornemende leerders:
Meld 17:00 vandag aan.
Soos Voortrekker altyd sê:
want....dis dis lekker in Voortrekker!
Sien jou daar.
Navrae: 058-3034006 https://t.co/MREGWNvM7v
Hokkie-uitslae teen Gimnasium:
Sien program vir opponente:
o/14 B wen 2-0
o/16A wen 5-0
1e seuns verloor 2-0
o/14 A speel gelykop 0-0
2des verloor 1-0 teen Gim 1stes.
o/16B wen 5- 1
3des 1-1
2e seuns wen 3-0.
Trekkertrots.
Journey through the genres.
'n Weergawe van hartskinders se passie vir jonkwees. Dankie aan elkeen van julle se bydrae en opoffering om 'n sukses te maak van TrekkerBarn2019.
Tydens die S.A. National Aquatic Championships 2019 wat plaasvind vanaf 8 April tot 12 April te Kings Park, Durban het Natalie Landman die B-Finaal op senior vlak gewen met 'n pragtige tyd van 30.90 sekondes op 50m rugslag.
Trekkertrots! https://t.co/Yw5PiOabDQ
Donderdag 11 April.
Laaste aand om TrekkerBarn te beleef.
Vir enkele bespreekte groeptafels kontak kantoor by 058-3034006.
Onbespreekte plekke aan tafels by deure beskikbaar of by kantoor tot 13:00. https://t.co/8Q6EWTkZ49