Ons VIP vir môre met Dirk van der Westhuizen is uitverkoop...
Jy kan nog vandag 'general' kaartjies kry by https://t.co/5Pu1c72vQd teen R100.00pp
Daar sal ook more kaartjies wees by die hek teen R120.00pp
Ons het Saterdag 01/06 n show in ons 'Blues Bar', as jy nog nie gesien het hoe lyk hy nie, loer hier....
Dit is rerig iets besonders.
Kry jou kaartjies op https://t.co/5Pu1c72vQd https://t.co/rAilVZ8F7g
Is julle reg vir n groot een? Die naweek Dirk van der Westhuizen.
kaartjies by https://t.co/5Pu1c72vQd
Moet nie die jol mis nie.
https://t.co/S3Si9Agnug https://t.co/S3Si9Agnug
Is julle reg vir n groot een??
Die naweek Dirk van der Westhuizen.
Kaartjies by https://t.co/5Pu1c72vQd die gaan n groot jol wees.
https://t.co/S3Si9Agnug https://t.co/Bo9iopjdl9
Kaartjies vir Jay is nog beskikbaar op ons webwerf https://t.co/5Pu1c72vQd teen R130.00pp
Kaartjies sal ook by die hek beskikbaar wees teen R150.00pp
Die is nie n show wat jy wil mis nie, kry vandag nog jou kaartjies.
https://t.co/0jXyRn6oXE https://t.co/0jXyRn6oXE
Was jy al in ons blues bar?
Kom geniet 1 Junie ons ‘one of kind’ blues bar op back to the roots se perseel.
Slegs R120.00 pp kry jou kaartjies nou op https://t.co/5Pu1c72vQd https://t.co/2nF6AEXxHW
Die is n show wat jy nie wil mis nie.
Die naweek 26 Mei.
Daar is nog Chalets beskikbaar vir die wat n groot Sondag beplan en ook nog VIP kaartjies...Kry joune vandag by https://t.co/5Pu1c72vQd https://t.co/D2xi5FguPj
Let asseblief op dat Die Binneland Stereo Funksie gekanselleer is. Dit was ‘n privaat funksie gereel deur Dandelion Kunste en Renier A Du Plessis wat by ons gehou sou word die 25ste Mei 2019. Vir verdere... https://t.co/nvfVCUsByG
Dozi & Touch of class
Daar sal vandag nog by https://t.co/5Pu1c72vQd kaartjies wees teen R90.00 en more by die hek teen R110.00
Hek maak 11:00 oop en show begin 12:00.
Onthou eerste 100 mammas kry n gratis skemerkelkie.🍹 https://t.co/Bo9iopjdl9
Onthou om jou kaartjies vir Touch of class te kry by https://t.co/5Pu1c72vQd teen slegs R90.00 n kaartjie.
Kaartjies sal by die deur beskikbaar wees teen R110.00 per kaartjie. https://t.co/j8AeAzBFpv
Ons VIP vir die naweek is reeds uitverkoop...maar daar is nog algemene kaartjies beskikbaar.
Bespreek vandag nog by https://t.co/5Pu1c72vQd
Onthou eerste 100 mammas kry n gratis skemerkelkie. https://t.co/i4hdvHFIfu