Veels geluk aan Piet Warren se toekenning van “2017 Wildlife Utilization Award” vanaf PHASA. Die toekenning gee erkenning aan individue/organisasies wat toegewyd is tot die wyse en volhoubare benutting van ons land se wildbronne. Nogmaals geluk Piet!