@News24 @EmExDurban Ag hemel tog Umlazi bewoners, daar IS NIE geld nie. 'n nuwe trein kos miljoene. Hou OP om alles fkn af te brand!!!!!!! Geen wonder ons land is in 'n resessie nie. Helfte van wat die land gehad het is deur die landsbewoners afgebrand en die ander helfte deur korrupte amptenarestee