@WTKraic Weet vir my feit dit was op Springbok Radio in jare toet.
Probleem is dat ons musiek van daardie jare nie digitaal gestoor was nie.
Dis hartseer
@WTKraic liedjie waarna ek soek is "Hellowa" deur die Suid-Afrikaanse groep The Outlet.
Kunstenaar: The Outlet
Titel: Hellowa
Jaar: 1973 Springbok Radio Top 20 en het inderdaad vir 12 weke op die ranglys geklim, waar dit tot by nommer 4 gehaal het.
https://t.co/F8LHnbx9sa
Wanneer laas het jy hierdie song gehoor?
In dieselfde jaar was daar n treffer op Springbok Hits Parade. Iets van "close the door don't shut it".
Wat was die song se naam?