@Deme80537610 Hi. Ek sal verstaan as jy upset is. Verstaanbaar. Het nie geweet sy het jou gekontak nie. Vrae jou om verskooning daarvoor. Ek sal jou ook nie weer kontak nie. Hoop jy is baie gelukkig in jou lewe. Ballie
@Deme80537610 Die rede vir my gesels is. Ek het deur my vrou se foon gegaan en op twitter bookskape van haar na jou. Wil net om verskooning vrae oor haar gedrag en beskuldigins. Sy was n verskriklike jaloerse mens en was baie onregverdig teenoor jou. Ek met jou gechat het en anders om.