'n Digitale nuusbrief is net wat jy nodig het om jou nuutste produkte, spesiale aanbiedinge en nuus oor jou besigheid met jou teikenmark te deel.
Ons span bou vir jou 'n nuusbrief met teks en ontwerpe wat die oog sal vang. Kontak ons gerus!
#newsletter#digitalmarketing
Is jy 'n onafhanklike kunstenaar wat 'n nuwe liedjie bekendstelโ
Ons kan help van begin tot einde - van 'n proffesionele fotosessie, digitale verspreiding, sosiale media ontwerpe tot verspreiding na radiostasies en ander media.
๐ Kontak ons gerus om meer uit te vind!
Hier is @elsje_official se eerste musiekvideo vir haar enkelsnit, 21 VirAltyd.
https://t.co/vGjveMqS36
Jy kan hom ook stream op enige platform hier: https://t.co/6QwVciLBwE
Putting pen to paper is not always easy when you have an idea in your head, but your vocabulary is limited.
With years' of writing experience our specialised team would like to assist with effective copywriting for you platforms and press releases. Get a quote today.
Having a strategic social media plan in place isn't always that easy. But it's important to plan for a new product launch to keep your audience enticed and create excitement. ๐คฉ
Where do you start? By contacting the COP Media team at [email protected]#socialmedia
Is jy 'n onafhanklike kuntenaar wat graag jou musiek op die regte digitale platforms wil kry? Van Apple Music tot Spotify en Deezer, ons kan jou help daarmee. ๐ง
Stuur gerus vir ons 'n e-pos na [email protected] om meer uit te vind.
#digitaldistribution#PR#onlineplatforms
Hier is @elsje_official se splinternuwe musiekvideo van 21 VirAltyd. ๐บ๐บ๐บ
https://t.co/QZOZOAdeai
Onthou jy kan die liedjie nou stroom op die platform van jou keuse hier - https://t.co/6QwVciu084
Elsjรฉ Bonthuys Page se eerste enkelsnit, 21 VirAltyd is nou digitaal beskikbaar so maak seker hy is op jou naweek playlist.
๐ง https://t.co/6QwVciu084
Luister ook uit vir hom op 'n radiostasie naby jou.
Jy't dalk 'n brein vir besigheid maar nie seker jou bakkies is die regte 'gesig' vir die besigheid nie.
Laat 'n bekende jou gesig wees! Die opsies is eindeloos! Kontak ons gerus om meer uit te vind.
Splinternuwe kunstenaar met 'n splinternuwe enkelsnit. Elsjรฉ se 21 VirAltyd is nou digitaal beskikbaar.
Luister hom hier en maak seker hy is op jou naweek playlist! ๐ฅณ https://t.co/6QwVciu084
Putting pen to paper is not always easy when you have an idea in your head, but your vocabulary is limited. ๐ ๐ โ๏ธ ๐
With years' of writing experience our specialised team would like to assist with effective copywriting for you platforms and press releases.
Komende Vrydag stel Elsjรฉ haar eerste enkelsnit vry. 21 VirAltyd is vanaf Vrydag digitaal beskikbaar en ook op radiogolwe naby jou. Luister uit vir hom!
Is jou kreatiwiteit beperk tot jou produk of besigheid - maar jy's nie 'n boffin as dit kom by bemarking nie? ๐คฏ
Sosiale platforms soos Facebook, Instagram & Twitter kan voordelig vir jou besigheid wees. Ons help graag met beplanning en uitrol volgens die nuutste tendense. ๐
Is jy 'n onafhanklike kuntenaar wat graag jou musiek op die regte digitale platforms wil kry? ๐ค ๐ง
Van Apple Music tot Spotify en Deezer, ons kan jou help daarmee. Stuur gerus vir ons 'n e-pos na [email protected] om meer uit te vind.
Jy't dalk 'n brein vir besigheid maar nie seker jou bakkies is die regte 'gesig' vir die besigheid nie.
Laat 'n bekende jou gesig wees! Die opsies is eindeloos! Kontak ons gerus vir meer info.
Social media marketing doesn't have to rack your brain - or break the bank! Use social
media to your advantage to reach a wider audience and keep your database in the loop with special offers.
Let us help you with that!
Bereik 'n groter teikenmark deur jou produk of besigheid via 'n digitale nuusbrief te versprei. Ons kan vir jou 'n unieke nuusbrief ontwerp met al die nodige inligting om jou teikenmark op hoogte te hou.
Kontak ons om meer uit te vind!