Ek ry spesiaal Tableview toe vir my steaks nou ...net eenvoudig ongelooflik en in n ander klas....nadat ek hulle wagyu probeer het is ek verslaaf....vanaand is hulle grassfed rib eye op die spyskaart...kan nie... https://t.co/g7zQGGVoOt
Lekker gekuier saam met my tjom Christo Snyman van Die Broers....seker die vriendelikste man in die bedryf.....baie dankie Tygerberg Sakekamer - Business Chamber ....altyd n vooreg om n beoordelaar by die wel orgeniseerde potjiekos kompetisie te wees.
Een ding van facebook...hy gooi so elke nou en dan n oomblik terug...was n great oggend en geleentheid om saam met die legende , Steve Hofmeyr , te kon kuier en n vleisie te kon tan.
Gaan besoek gerus vir Novel Ford Cape Town Stellenbosch en Novel Ford Cape Town Paarl vir n paar ongelooflike pakette op jou volgende Ford Ranger .... baie dankie vir julle getroue borgskap , al drie jaar deel van die familie !!
Kom probeer n heerlike volledige spit braai vir n wegneem ete by my splinternuwe Bistro en Braai winkel , reg lanks Jamrock Theatre - Brackenfell. Vanaand , Woensdag 25 April ,vanaf 16:00 - 20 :00 vir slegs R95 per... https://t.co/3zwFqMUfYS
Maandag 2 April , maak ek my heel eerste Charl Braai Bruwer winkel oop reg lanks Jamrock Theatre - Brackenfell ...... baie min slaap en laat nagte later .... raak n droom waar !! Kom loer in en groet.#DaarVatHy