Salie-Hlophe sê #JasonRohde het sy vrou se liggaam gebruik om voor te gee dat sy haar eie lewe geneem het, dat sy dit aan haarself gedoen het. @huisgenoot
Salie-Hlophe verwys na ‘n vraag waar sy in die hof vir #JasonRohde gevra het wat Susan se afwesigheid vir hom beteken. Jason het geantwoord dat hy om sy lewe moet veg en nie oor haar kon rou nie. @huisgenoot