@JduPlessis Baie dankie vir gisteraand. Ons almal het daai show baie nodig gehad. Ek hoop die DIS TYD toer is vol seëninge vir jou. Jy verdien niks minder nie. Weereens baie dankie vir 'n lekker show ❤ baie liefde x
Baie geluk met jou verjaarsdag @JduPlessis Ek bid dat Jesus jou nog baie jare spaar. Bly altyd die opregte liefdevolle mens wat jy is. Ek kyk op na jou al vandat ek n klein dogtertjie was. Jy is n liggie in my lewe. 🎉🎊 Ek hoop jy word lekker bederf x ❣