#OpReisSaamMetMia Aandag ambagslui! Gryp die geleentheid aan en bekom jou bedradingslisensie-kwalifikasie aanlyn. @MiaWil1 gesels met @CindyVenter4 oor die spesiale aanbod. Klik hier vir meer inligting: https://t.co/6ejYy2VPei
Kyk die volledige video hier: https://t.co/Cv1cbZRwkS
Solidariteit stel Suid-Afrika se heel 1ste ambaggilde adviesraad bekend! ⚒️ Lees meer oor wat voorlê vir dié raad. Klik hier. 👇
#Ambaggilde
https://t.co/vY5yQzV5FC
Beslis een van my hoogtepunte van 2021!!My missie as Ambaggilde organiseerder is om vir hier onder gewaardeerde beroep die erkenning te gee wat hulle verdien. Ons het vanaand ons heel eerste #Jouystertoekenning oorhandig aan Pieter Roux, briljante en passievolle ambagsman🏆
👷 𝐇𝐢𝐞𝐫 𝐢𝐬 𝐨𝐧𝐬 𝐦𝐚𝐧𝐧𝐞 𝐯𝐚𝐧 𝐬𝐭𝐚𝐚𝐥! 👷
Die #JouYster top-20 is bekend!
Wie gaan die gesogte titel verower?
JY besluit!
Stem NOU vir die beste ambagspersoon. Bepalings en voorwaardes geld. Klik hier 👉 https://t.co/r1dO8yws2j
⚫️#StopRasmalheid SA het APARTE regte vir APARTE rassegroepe!😡Dit is absurd en in stryd met internasionale norme. Ons KLAG aan die VN is reg! Voeg jou naam by en wys ons het publieke steun. Maak ons klag ʼn MASSAKLAG!👇https://t.co/5RpwAC6EWn @SolidariDirk
Dis belaglik, met ons huidige werkloosheidsyfer in SA, verkies ons regering nogsteeds om van Kubaanse Ingenieurs gebruik te maak wat ons as belastingbetalers miljoene kos! #ingenieursgilde@solidariteit
https://t.co/zvSpng7ZuY
Is jy tussen 18 en 25 jaar oud? Dan is #JeugPro vir JOU! JeugPro is ´n intreelidmaatskap wat Solidariteit ingestel het sodat jy van die begin af teen slegs R50 per maand in die werksomgewing ondersteun kan word. Klik hier! https://t.co/TAX5eFZvPL
@JuranvdH
Hou jy daarvan om met jou hande te werk; wonder jy nog altyd of jy van 'n ambagkwalifikasie sal hou?
Skakel by Sol-Tech se aanlyn opedag op 18 Februarie om 17:30 in. #joutoekoms#SolTechKampus2021#SolTechOpedag
Die netwerk van Solidariteit-gildes is een van die belangrikste instrumente om werkherstel in 2021 te bewerkstellig. Lees meer hier:
https://t.co/EoLtnnO5Q4
[VERKLARING] Solidariteit gaan voort met regsaksie teen ArcelorMittal Suid-Afrika (Amsa) nadat die maatskappy geweier het om gehoor te gee aan Solidariteit se eise.
@maroelamedia @Klankkoerant @eNuus
https://t.co/T61AJDSMbn
#OnsSalSelf - Sol-Tech voeg vanaf 2021 ʼn splinternuwe gehalte-kwalifikasie by sy leeraanbod, ʼn ambagskwalifikasie as outo-elektrisiën! Die eerste studente vir hierdie kursus sal reeds in Februarie 2021 by die nuwe kampus in Monumentpark ontvang word. https://t.co/0yjf4FE6vg