Coffee Excellence is a privately owned company with a National Distribution Network. Driven by a dynamic team with passion for coffee & excellent service
gaan volg gerus vir Net_Koffie op instagram vir agter die skerms, program informasie en alles wat jy wil weet oor die nuwe en opwindende program "Net Koffie" met Henriette Marx die 3de Oktober om 18:00 begin op @kykNETtv#afrikaans#koffie#kyknet#koffieinafrikaans
Van n snor tot ‘n boerepompie, die een ding op almal se lippe is “Net Koffie” vanaf 3 Oktober 2020 om 18:00 op @kykNETtv kykNET 🇳🇮☕️🎬 @RicusNel1@HamiltonWessels
Ons bied met trots aan 'n nuwe reeks op @kykNETtv “Net Koffie” met @HenrietteMarx vanaf 3 Oktober met trots gerooster deur Coffee Excellence.. ‘n storie oor koffie wat jou elke koppie gaan laat waardeer ☕️🇳🇮🎬
met die naweek wat voorlê en die skoolvakansie, is daar darem genoeg tyd om die heruitsending van die laaste episode van Koffieboon, seisoen 1 te vang. Saterdag 17:00 en Sondag 16:30 op kykNET. die Coffee Excellence span hoop ons julle het 'n fantastiese naweek vol koffie-kuiers
baie geluk aan Mnr JG van Deventer van Montagu wat die gelukkige wenner is van die Koffieboon kompetisie op @kykNETtv waar jy 'n CESA Koffiemasjien en 'n jaar se voorraad bone kon wen met komplimente van Coffee Excellence..
Shelanti Game Reserve is die stop in episode 13 van Koffieboon.. ons sit aan by 'n koffietafel, eet heerlike Koffie-steak en ons gesels met die @BottomlesCoffee en daar is ook iets vir die keel by @BostonBreweries Skakel in vanaand om 17:30 op @kykNET
Ons sluit die eerste Seisoen van Koffieboon af in die Bosveld by Shelanti Game Ranch. @Johrne soek 'n Koffie-Springbok, eet Koffie-steak en sien hoe 'n koffie-maak kompetisie om die braaivuur afloop en ons gesels met die @BottomlesCoffee Skakel in vanaand om 17:30 op @kykNETtv
namens die Coffee Excellence Span hoop ons julle het episode 12 van #Koffieboon geniet en lekker gekuier by ons wêreld, meer geleer oor ons rooster en verpakking proses.. indien jy dit dalk misgeloop het, kan jy die heruitsendings vang op die volgende dae #news#coffee#media
@kykNETtv ! 17:30 en Coffee Excellence! Die drie dinge wat jy vandag moet onthou! Koffieboon Episode 12 @Johrne kuier by Coffee Excellence en leer oor hulle passie vir koffie en gaan loer in by Rose Girlz sien hoe koffie 'n verskil maak in soveel lewens deur Red Pepper Kids.
as koffie jou passie is en jy hou van eksperimenteer, dan is Coffee Excellence se online store net vir jou, elke kontrepsie qwaaraan jy kan dink is daar, van 'n pienk Bialeti tot die gewilde Pour-over metode.. #coffee#news#marketing#socialmedia
Koffieboon Episode 12, die lang verwagte Episode is amper hier! @Johrne ons by Coffee Excellence en eer oor hulle passie vir koffie en gaan loer in by Rose Girlz sien hoe koffie 'n verskil maak in soveel lewens deur Red Pepper Kids. Woensdag 19 September om 17:30 op @kykNET
Die Episode van #Koffieboon waarvoor almal gewag het!! @Johrne kuier by Coffee Excellence en leer oor hul passie vir koffie, die rooster en verpakking proses. Kyk hoe koffie 'n verskil maak in soveel mense se lewens deur Red Pepper Kids. Woensdag, 19 September 17:30 op @kykNETtv
as die Pour-Over Kontrepsie jou oog gevang op gisteraand se episode van #Koffieboon en jy wil eksperimenteer met hierdie brou metode kan jy die Chemex en al die bybehore kry by https://t.co/MA3Tr6f1y0 #news#coffee#promotion#marketing#socialmedia