Wanneer Jesus opdaag, beweeg twyfel na geloof
Johannes 20
Twyfel is nie vreemd nie, ons almal ken dit. Selfs Tomas wou eers sien voordat hy kon glo.
Kom hoor wat God sê oor ons twyfel en wat ons daarmee moet maak.
Gerjo Ben
Kruispad247TV
https://t.co/3NOPRgf8Mj