@steve_hofmeyr Baie geluk met jou verjaarsdag. Mag dit n fantastiese geseende dag en jaar wees. Hoop jou patroon en Janine bederf jou vrot. Lief julle😘
@steve_hofmeyr Baie geluk hoop dit is n wonderlike dag en dat Patroon en Janine jou vrot bederf. Mag die Here jou seën ons het jou baie nodig. Tonne liefde xxx