Ek wil jou vir my vat,โ
Want jy is my kat.โ
โ
Happy 2023 julle mooi mense! ๐ค๐ผ Geniet die res van die lang naweek en maak seker jy save Wieโs Jou Kat op jou gunsteling playlist. ๐ฅ
#DannySmoke band #WiesJouKat#music #show#rock#musician#newmusic # SAmusic #producer#afrikaans
En jy sรช, "Wie's jou kat?"โฏ โ
Ek sรช, "Dis jy my skat"โฏ โ
Ek dink jy's super hotโฏ โ
Ek wil jou vir my vatโฏ โ
Want jy is my kat โฏ โ
Kom ons kyk wie kan die kat wat in my nuutste musiekvideo feature noem.โ
.โ
.โ
.โ
#DannySmoke#joulippe#lippe#band#music#show#rock
Het julle al my nuutste musiekvideo uit gecheck? ๐ Dit was sulke cool experience om saam met sulke talentvolle mense te werk. ๐ช๐ผ Dankie aan almal wat gehelp het met die produksie. Ons het hard gewerk, en ek is baie trots op die! ๐ฅ
Laat weet my bietjie wat julle daarvan dink.
Sound of the drums
Beating in my heart
The thunder of guns
Tore me apart
You've been
THUNDERSTRUCK! โก
Ek voel lewendig elke keer wat ek my guitar op tel en op 'n verhoog stap. ๐ต Dit is 'n elektriese gevoel wat ek net nie kan af skud nie. ๐ธ
Dit was vir my ook super sad om te hoor dat diรฉ sanger en aktrise: @Irene_Cara, wat die killer tune "Flashdance ... What a Feeling" vir die 1983-fliek geskryf en uitgevoer het, oorlede is Vrydag, die 25ste November. Mag sy sag rus en die song nogย lankย leef.ย ๐ซถ๐ผ
#ripirenecara
Hier is actual footage van my vanoggend toe ek sien dat die Wie's jou Kat musiekvideo al amper op 8K views staan (in net 3 dae)! ๐บ๐ผ Baie dankie vir elke view, like, share en comment, ek waardeer elke liewe een van julle! ๐ซถ๐ผ
Die Wie's Jou Kat musiekvideo is maar net 4 ure uit en ek wil graag net dankie sรช vir almal se ondersteuning sover! ๐ค๐ผ๐ฅ๐ค๐ผ
Ek wil ook baie dankie sรช aan @jacarandafm wie my musiekvideo eksklusief vrygestel het en diรฉ lekker artikel geskryf het. ๐๐ผ
Click op die link in my bio!
In net 'n paar minute kom my eerste musiekvideo in twee jaar uit... ๐ฑBaie dankie aan die talentvolle Angelique Gerber wat sulke amazing rol gespeel het! ๐ซถ๐ผ Dankie ook aan Conrad Hero van Dapper Media wat my vision so mooi by mekaar gebring het! ๐๐ผ
Link in my bio๐คฉ
#DannySmoke