Ons begin môre film aan die derde reeks van Byt en Buskruit. Gaan die vis jag in Kosie baai. Hopenlik is daar van die grotes wat daar draai na Sodwana se kant toe.
So na 10 dae in sout met swaar gewigte bo-op om die vog uit te trek, word die Bosvark boude nou gehang vir negemaande tot dit in presciuto verander. Na so twee weke kry hy wel ń laag varkvet en peper sodat die vleis nie heel uitdroog nie.
Laaste dag om @LeahMusiekSA sa aanlyn konsert te kyk op Dapper Media. Klik hier vir 'n kaartjie teen slegs R69: https://t.co/DqjGAeGHPr @Umusiek@InhoudHuisMus
Leah se nuutste Tuiskonsert op Dapper Media. Kom kuier en geniet dit saam met Leah teen slegs R69 vir die hele gesin. Klik hier: https://t.co/DqjGAeYje1 @UMGMusiek @InhoudHuisMus@LeahMusiekSA
Maak jou gereed vir 'n Byt & Buskruit-episode saam met die Buffelsfontein manne. Hulle beleef 'n Titanic-oomblik in Miami. @adamtasmusiek@Ichnus@Mark90180250
“And one day she discovered that she was fierce and strong and full of fire, and that not even she could hold herself back, because her passion burned brighter than her fears.” –Mark Anthony
Besig met 'n nuwe opname van Byt & Buskruit, @adamtasmusiek en @DannaRossouw glimlag breed. Dankie @HuntingPatriot, SSG, Rooibaard, Rooikat Liquors