Tjoppie Marais (Geon Nel) het saam met Charl Senior se kinders uit sy eerste huwelik grootgeword. Charl Marais Junior (@DavidChevers ) woon in London, en Annette Fourie (@Lange2Ashley ) bly in Australië saam met haar rugbyspeler-man, Du Toit Fourie (@zakhendrikz).
@DavidChevers is die self-aangestelde toekoms van die Marais-familie: Charl Marais Jr. Hy konkel in die donker, en skyn heilig in die lig - maar watter van sy geheime gaan die soeklig op sy donker konkelwerk plaas? #KeldersvanGeheime