Hou jou kinders só besig - Die Groot Trek bordspel | R370 | Aflewering binne 3 werksdae. Bestel op https://t.co/C92o0vP8gb
#groottrek#bordspel#afrikaans https://t.co/PyoNb2mFSG
Grand Constance wyn is n historiese reproduksie van die Constantia wyn wat reg oor die wêreld geliefd was deur verskeie belangrike persone onder andere Napoleon!
#wyn#wynproe#wynproe🍷 #wynproesessies#constantia… https://t.co/anqsK1U8Ct
Die oudste kroeg in die land! Perseverance tavern of sommer net Persies is reeds in 1808 gestig! Besoek hul gerus as jul weer in Kaapstad ‘n draai maak!
#persies#kaapstad#buitekantstraat#kaap#diekaap… https://t.co/ycAfKwvasC