Môre GRATIS in Vrye Weekblad:
>> ‘Zelensky verskaf net teater vir makabere poppespel’
>> Privaat skoenlapper in tawwe krimi-mark
>> Tussen die kerk en die klerekas
>> Oor vye, perdedrolle, hoofstroommedia en TikTok
>> Op soek na ’n nuwe Suid-Afrikaansheid
https://t.co/FJ9d2dys40
Vrye Weekblad hou 'n boekefees in Stilbaai die naweek van die 25ste tot 27ste Februarie. Ons gaan heerlik informeel kuier met van die grootste name in Afrikaans. https://t.co/MqZhvneA1p
Die meeste van ons dink nooit na oor die impak wat ons aanlyn datagebruik op die planeet het nie. Ek wonder of dieselfde slordige gewoontes vir ons koppe geld. Vergaar ons te veel herinneringe? wonder Deborah Steinmair.
@DeborahSteinm
https://t.co/nVRALAEb2d
Hilda Smits reads a poem from her new collection, "mag die diep slaap jou dan". To be published by Protea Boekhuis in September: https://t.co/6cTohd8mo3