Ons loop langs mekaar
Maar ons loop verby mekaar.
Ons is saam in hierdie ding
Maar elkeen dink net aan homself.
Ons sê wat ons nie moet nie
En bly stil oor dit wat gesê moet word.
ek soek 'n nuwe koffie masjien, 'n nuwe springbok hemp, nuwe vellies en 'n verhoging. ek soek 'n choc chip muffin by Mugg & Bean, 'n nuwe Tupperware waterbotel, tank vol petrol,'n stiefma waarvan ek actually hou. Ek soek meer followers op Instagram. Meeste van alles?EK SOEK JOU!