JY IS NOOIT ALLEEN NIE!
"En onthou: Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wêreld" - MATT. 28:20
.
Oortuig jouself dat CHRISTUS élke oomblik met jou is;
glo dit met vaste oortuiging; en leef dan soos iemand wat elke oomblik in Sy liefdevolle geselskap is.