Deel 2 - my 2de partytjie...kamp.
Propvol naweek met spesiale mense❤️
Leeus & zebras, ironman, scooters, gewere, swem, noem dit...🧢😆🤩
Seuntjie-kind ons is LIEF VIR JOU❤️‼️ https://t.co/Ba0npXaJCw
Kiamsab...na aan die hart❤️ SIELSRUS. Dis mos lekker. Vriende👌🏼 kwaliteit tyd, natuur🌱 braaai🥩 en bietjie werk tussendeur. Dit vorder👏🏼😁🤩 https://t.co/ad5qBCwYEl