By @EDKBesigheid kom jou veiligheid eerste, dis hoekom ons veiligheidstelsels installeer wat jou en jou onderneming 24 uur per dag sal beskerm. Vir meer inligting, besoek ons webblad by https://t.co/5BIIbI2hQE of kontak ons by 027 213 4411.
#EDKB#Veiligheid#CCTV#Installeering
Moet jy gereeld opgeskeep sit met ’n drukker wat jou teen die mure uitdryf? Ons by @EDKBesigheid wil net lewe vir jou gemaklik maak - Kontak ons by 027 213 4411 of besoek ons webblad by https://t.co/5BIIbI2hQE vir meer inligting.
#EDKB#Oplossings#Vredendal#MyNuus#MyMatzikama
Picking the right CCTV cameras @EDKBesigheid is important for your business and home as it will bring benefits way beyond just security. Visit our website at https://t.co/5BIIbHKGs4 or contact us on 027 213 4411.
#EDK#MyNuus#CCTV#Surveillance#MyMatzikama#Vredendal
Drukkers en kopieerdermasjiene wat gereeld gediens word, lewer uitstekende resultate. Kontak @EDKBesigheid se vriendelike tegnikus vandag nog of besoek ons webblad by https://t.co/5BIIbI2hQE vir meer inligting.
#EDKB#Masjiene#Tegnikus#Resultate#MyNuus#Mymatzikama
Toner is made out of tiny plastic spheres called polymers, and not ink. That’s why laser printers get so hot – the rollers heat to temperatures above 200 degrees Celsius to melt the toner.
#Facts#EDKB#MyNuus#MyMatzikama
Ons by @EDKBesigheid installeer veiligheidstelsels in jou huis en jy het 24 uur toesig deur jou slimfoon te gebruik. Jou en jou onderneming se veiligheid is ons eerste prioriteit. Besoek gerus ons webblad by https://t.co/5BIIbI2hQE vir meer inligting.
#EDKB#Slimfoon#CCTV
By @EDKBesigheid het ons waarna jy soek en staan ons altyd gereed om jou van die beste toerusting te voorsien. Besoek ons webblad by https://t.co/5BIIbI2hQE of kontak ons by 027 213 4411.
#EDKB#Verskaf#Kantoortoerusting
Die beste diens wat enige drukker jou kan gee, is wanneer dit gereeld gediens word, dit sal ook verhoed dat jy nie onnodige papier mors. Maak seker jy laat diens joune by @EDKBesigheid op Vredendal.
#EDK#Drukkers#Masjiene#Resultate
Moenie hierdie naweek ’n kat in die sak koop nie, maak jou eerste stop by @EDKBesigheid vir veiligheidstelsels. Besoek ons webblad by https://t.co/5BIIbHKGs4 of kontak ons by 027 213 4411.
#EDKB#MyNuus#Veiligheid#Mymatzikama
Die beste diens wat enige drukker jou kan gee, is wanneer dit gereeld nagegaan word. Maak seker jy laat diens joune by EDK Besigheidsmasjiene - ons lewer puik diens en jy sal nie spyt wees nie.
#EDKB#Drukkers # #Masjiene#Resultate#MyNuus#MyMatzikama
Gee jou drukker jou grys hare? Ons wil die lewe vir jou gemaklik maak - ons werkswinkel se span is goed opgelei om dit vir te diens ongeag watter handelsmerk dit is! Kontak ons by 027 213 4411 of besoek ons webblad by https://t.co/5BIIbI2hQE
#EDKB#Handelsmerk#Waarborg
@EDKBesigheid fokus daarop om kliënte altyd die beste te bied sodat jy soveel meer by ons kry as net goeie diens. Ons voldoen aan al jou behoeftes.
#EDKB#behoeftes#Vredendal#Diens