Fichies gaan GROOT-MOTORIES. Ons Leeutjieden sorg vir ure se speel en pret. Hierdeur word groot motories sowel as breinontwikkeling bevorder. #ErvaarDieVerskil
Fichies gaan GROOT-MOTORIES. Ons Leeutjieden sorg vir ure se speel en pret. Hierdeur word groot motories sowel as breinontwikkeling bevorder. #ErvaarDieVerskil
Ons Welpie juffrouens is al van vroeg af aan die gang om hierdie wildediere fantasie wêreld vir die kinders te maak. Enige kind se droom ❤️ #ErvaarDieVerskil#Welpies
Middagstudie pos beskikbaar by Fichardtpark Primêre Skool. Onderwys kwalifikasie is 'n vereiste. Vir verdere navraag kontak gerus vir Vicky by 051 522 8166 of stuur CV na [email protected]
Ons eie tennisster Luise van Rensburg eindig 2de in die Buffalo City Grand Prix finaal. Sy het in die o/18 afdeling deelgeneem. Fichies is trots op jou Luise 🎾🎾🎾🎾🎾
KONTANTVRY VANAF 1 MEI OM ONS LEERLINGE TE BESKERM - KARRI TOEPASSING
Soos in vorige korrespondensie aan ouers herinner ons almal dat geen kontant vanaf 1 Mei by die skool deur enige onderwyser of finansiële dame ontvang sal word... https://t.co/mnYbOPpeVj