’n Vars en energieke blik op die wêreld van Suid-Afrikaanse kuns, modes, vermaak en sosiale gebeure elke Donderdag, 22:00 - 22:30, regstreeks, op @kykNETtv
Om te groet is nooit aangenaam nie, maar dit is 'n taak wat die Flits-span vanaand moet doen. Skakel vir oulaas in op DSTV kanaal 144 @RozMcK@BouwerBosch
Flits kyk terug na die afgelope drie jaar se hoogtepunte. @TheHug gesels met ons vanuit Oudtshoorn oor die @KKNKfees se feesprogram, en @de_apie en @tinarievwl gesels oor hulle produksies wat ook daar te sien is die jaar. #dankietogdisamperdonderdag
Dis amper naweek en daar is nie 'n beter manier om dit af te skop as om saam met die Flits-span te kuier nie! Skakel nou in op @kykNETtv DSTV kanaal 144.
Dis al waarvoor ons tyd het hierdie week op Flits! Maak seker jy skakel volgende week in, @JakDePriester en lede van die band @spoegwolf kuier by ons in die ateljee.
@AlexanderBarCT bied 'n unieke ervaring aan hulle besoekers - al drink jy slegs 'n drankie by die kroeg, of gaan kyk na 'n teaterstuk by die intieme teater op die eerste vloer. Loer hier na hulle kalender en bespreek nou: https://t.co/rLNycEz7JT
Dis amper tyd vir FLITS! As jy, soos @BouwerBosch, mal is oor die #behindthescenes opsie as jy 'n DVD klaar gekyk het, skakel 22:00 in op DSTV kanaal 144, want vanaand se episode is vir jou. #dankietogdisdonderdag