Foxwood House is an elegant boutique hotel on two and a half acres of lush gardens in Houghton, Johannesburg. It is a haven of tranquillity and old-world charm.
Lucas Maree se onsterflike liedjies meesterlik vertolk deur Jannie du Toit en Thean Kotze. Kom geniet ook Foxwood House se heerlike lamskerrie, hoenderkerrie of vegetariese kerrie - net die regte kombinasie vir 'n... https://t.co/04jPdcFYpf
Liefdesavonture van 'n Moeder met Jan Groenewald en regie deur Brumilda van Rensburg by Foxwood House, Foxwood Teater.
Sondag 28 April 2019 om 12:00
Kaartjies R150 pp
Bespreek by Theresa Du Preez - 082 712 5680 of [email protected] https://t.co/gLfF9MnsTx
Emma van Heyn by Foxwood House, Foxwood Teater op 27 April 2019 om 20:00
Bespreek by Theresa Du Preez - [email protected] of 0827125680
Charl van Heyningen https://t.co/L7RBNzFwi3