Regtig waar #CharlizeTheron! Het jy van jou troontjie afgeval en jou kop gestamp? Afrikaans uitsterf? Se voet in 'n visblik. En hoekom lieg jy so? Nie aan Engels blootgestel nie. Almal het van toenterjare Engels as skoolvak gehad. #Afrikaans
Wie is nou eintlik in beheer? - Vaalweekblad - <p>Drie pekinese + ‘n papegaai = Baie drama en stertswaai-lawaai. </p>
https://t.co/PfZkKFOfJ1
Hennie Cronjé (65) se storie het Vaalweekbladlesers voor die winter aangegryp. Hy het op daardie stadium alleen met 14 honde op ‘n oorgroeide stukkie aarde in ‘n ou karavaan gebly. https://t.co/QEd92GaPGR