@Ladylepurrrrd Jammer , dis al die reen , worteltjies vrot , lyk mos soos bos wurmpies , hulle moet net droog dan her plant jy weer , ek doen dit al vir jare .
@Marius74041@KwaggaBoucher@M_Just_M_2020 @EdgarRathbone @4KobusWiese Ja toe gegee, hoefeel hoë vatte voor jafta se oë is nie eers ge query nie ? Die selfde met 7 penslties teen 3 , geen consistency op penalties nie , weer ou bulle van ouds , above the law . Maar ons vat daai een op die ken . Time wil tell. Voorspoed .
@steve_hofmeyr Die kartel word gedryf deur ons agbare predident . Hoekom gooi hy steeds n blinde oog , as hy leier was sou hy lankal plan gemaak het met kopupsie . Tot hede het hy nie n vinger gelig nie .🤬🤬🤬🤬🤬